Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 13, 2019 at 5:49 vm
    Groet
  • nicole November 13, 2019 at 9:46 vm
    groet ook
  • nicole November 13, 2019 at 9:48 vm
    Is daar enige nuus wat ek moet weet? het nog geen radio, TV of koerant geluister ,gekyk of gelees nie
  • Legio November 13, 2019 at 10:59 vm
    Daar was n Tornado in KZN twee bevestig dood en 20 beseer.

    Die Springbokke het die Rugby Wêreldbeker gewen.

    Zuma is nie meer persident nie

  • Legio November 13, 2019 at 11:02 vm
  • nicole November 13, 2019 at 11:21 vm
    WOW vershriklik!
  • ella November 13, 2019 at 1:14 nm
    EN Daisy se motor is gestamp
    More gevreekies
    Jirrrlike reën by ons!
  • nicole November 13, 2019 at 1:23 nm
    Is Daisy OK?
  • Legio November 13, 2019 at 2:09 nm
    Het sy weer in die paaltjie vas-reverse soos laas?
  • ella November 13, 2019 at 2:17 nm
    LOLOLOL nee, hierdie keer het iemand in haar vas reverse