Gaan ondertoe



6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Plaaspad
Plaaspad
10 months ago

Hi Legio

G
Hoe gaan dit met jou?

Legio
Legio
10 months ago

Môre Plaasie, heel goed dankie en met jou?

daisyblom
daisyblom
10 months ago

More julle
Ek moet vanmiddag by die bybelstudie lunchtyd n bord eetgoed het. Ek het n french roll gaan koop en gaan pastrami, mosterd, kaas en tamatie insit. En dan het ek vars pynappel, druiwe en aarbeie gekoop. Dis te warm vir ander kas.

Plaaspad, die neurobian spuite werk.

Nicole
Nicole
10 months ago

More julle.
Wens ek het is gehad wat my bene sou help Daisy. Hulle is weer erg. Baie pynlik. Mens denk jy het dit oorwin en dan begin dit weer. Ag ja ander mense het weer ‘n groter las op hulle skouers nê
Die bord hierbo lyk baie lekker. Ek het regtig lus om bietjie te kuier met vriende oor glasie wyn en lekker goedjies.

Nicole
Nicole
10 months ago

sjoe maar julle is stil
cheers.