Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 5, 2019 at 5:48 vm
    Groet
  • daisyblom November 5, 2019 at 8:20 vm
    Daai sousboontjies wat hulle altyd bysit vir low GI…:roll:

    More julle. Ons BRAAI uit van die hitte.

  • daisyblom November 5, 2019 at 8:44 vm
    My energie is soek vandag. Vriendin van buurdorp bel gisteraand kort voor slapenstyd en vra of ek koffie het. Sy het kom kyk wat het haar werkers aan die ou huis wat sy hier op die plaas restoreer gedoen. Sy ry eers laatnag. Vanoggend was ek laat vir werk.
    • Legio November 5, 2019 at 9:33 vm
      Dit lyk soos n effense babelaas
  • daisyblom November 5, 2019 at 10:03 vm
    Nope. Helaas nie.
    Vriendin is een befokte prokureur. So het sy n probleem met die sekuriteitsmaatskappy. Hulle stuur n tegnikus. Met n handlanger. Na meer as 2 ure is hulle daar weg en die probeem is nie gefix nie. Dieselfde dag kry sy per email n rekening vir R1 500 se arbeid.
    Sy weier om dit betaal. Eerstens is die probleem nie gefix nie.
    Sy bel die eienaar en vertel hom mooi die tegnikus is nie n tegnikus nie, maar n dom donner, want hy het heeltyd of gestaan en kyk na die keypad en gewonder wat om te doen of die beheerkamer gebel en gevra wat om te doen.
    Eienaar se toe hy stuur weer n tegnikus uit. Seg sy terloops vir hom of hy nog n dommer donner het wat hy kan stuur wat ook net na die keypad gaan staar.
    Ek vermoed die eienaar gaan of self die werk kom doen of die hele sisteem kom uithaal.

    Ja, sy is nie getroud nie. Op n tyd het sy haar praktyk toegemaak en gese sy is gatvol vir mense se strontstories. Toe gebeur n weird ding. Sy kom toe agter dat sy haar kliente kan kies en werk teen watter fooi sy wil. Nou is haar praktyk nog steeds so groot. Sy doen nie klein goedjies nie – net goete wat groot geld inbring met kliente wat sy weet kan betaal. En ja, almal trap ligvoets om haar.

    Maar dis maar n eensame lewe wat sy het.

  • nicole November 5, 2019 at 10:13 vm
    Ja ek denk ook ons blommeke het ‘n ligte babela. More julle.
    Hierdie kos is te veel vir my, is dit ontbyt?
    Maar hoe kan jou vriendin eenzaam wees als jy haar vriendin is Daisy?
  • daisyblom November 5, 2019 at 10:16 vm
    Ons bly nie op dieselfde dorp nie, Nicole. Sien mekaar nie so gereeld nie.
    Haar vriendekring is nie so uitgebrei soos myne nie. Sy dagvaar te veel mense in haar beroep. Dan is die mense vies vir haar. Tot hulle haar weer nodig het.
  • nicole November 5, 2019 at 11:37 vm
    whahaha… Ek wens ek kan haar bekostig.
  • nicole November 5, 2019 at 3:49 nm
    cheers