Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 1, 2019 at 6:19 vm
    Groet
  • daisyblom November 1, 2019 at 8:34 vm
    Oe, jy kan vir my onder n wip vang met n sosatie.
  • millie November 1, 2019 at 8:37 vm
    more more

    lyk darem of ons more 80% kans vir reen kry, die stof hier is ondraaglik
    en dan moet ons seker more ons groen truitjies aantrek, dis net vroeg vir fles vat maar soos die stronk se, wattefokever, daars geen tyd aan drank nie

  • nicole November 1, 2019 at 8:56 vm
    ag ja wat die boeing is erens oorgevlieg!
  • daisyblom November 1, 2019 at 9:12 vm
    Se eerder, wat eet julle as julle die groen truitjies aanhet?
    En jammer oor jou kollega se afsterwe, millie
  • nicole November 1, 2019 at 1:13 nm
    Biltong, droe wors,