Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Oktober 30, 2019 at 7:07 vm
    Groet
  • daisyblom Oktober 30, 2019 at 9:30 vm
    More julle.
  • Legio Oktober 30, 2019 at 9:42 vm
    Môre Daisy, ek het gelees van daai boer by julle, dis so hartseer en om te dink hy was altyd die een wat ander moed ingepraat het
  • nicole Oktober 30, 2019 at 9:59 vm
    more julle
  • nicole Oktober 30, 2019 at 10:04 vm
    Jingle bells jingle bells jingle all the waaaayyyyyy.
  • nicole Oktober 30, 2019 at 10:32 vm
    ledio laat my post hierbo maar verdwijn asb? allemaal moet mos nie weet nie wat aangaan in my huis nie
    • Legio Oktober 30, 2019 at 11:14 vm
      wink

      jy sing mooi Nicole