Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Oktober 29, 2019 at 7:00 vm
    Groet
  • daisyblom Oktober 29, 2019 at 8:31 vm
    Sjoe, dit lyk na smaaklike ontbyt.
    More julle.
  • Plaaspad Oktober 29, 2019 at 9:06 vm
    Hi julle

    Hoe gaan dit Legio. Daisy, is jy nog steeds moeg?

  • Nicole Oktober 29, 2019 at 9:42 vm
    more julle
  • Nicole Oktober 29, 2019 at 9:44 vm
    Legio hoe lijk die weer in die Kaap? Hier was die son uit maar speel nou weg kruipertjies met die wolke. Sal dit nog reen?
    By the way die koue vleis lyk heerlik.
  • daisyblom Oktober 29, 2019 at 10:07 vm
    Nog steeds, plaaspad. Maar nie meer die uitgewaste, papmoeg van laasweek nie.

    More Nicoletjie

  • Nicole Oktober 29, 2019 at 11:24 vm
    more blommekie. ek is bly jy voel beter.
  • Legio Oktober 29, 2019 at 11:52 vm
    Môre Plaaspad

    Nicole dis so effens bewolk, maar ek dink daar kom nog reën.

  • Legio Oktober 29, 2019 at 11:55 vm
    Nee wat Plaaspad ek gaan nie kla nie, die verkoue was bietjie erg, maar dis on byna oor.

    Gaan dit goed met jou ????