Gaan ondertoe



15 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Legio
Legio
1 year ago

@ Daisy

Slomag en Vit B aanvulling (Super B pille of Super B bruis tablette)

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dit het laasweek gevoel ek vrek op die plek. Nou drink ek neurobian pille. En die dieetkundige het bokmelk gebring. Ek doen die vit B12 inspuitings. Sy het ook gese los vir 5 dae alle vorme van kafeiene. Ek trek by dag 4.

Het julle lekker naweek gehou?

Legio
Legio
1 year ago

Bokmelk is overrated.

Jy het n multi Vit B nodig.

Legio
Legio
1 year ago

Daisy doen jy nog die Dorp se dagboek ?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Nope, so 3jr terug, toe iemand weereens op my skree, het ek my foon doodgedruk en gese: fok dit, ek word nie betaal hiervoor nie.
Nou wend die skool n poging aan en almal baklei met almal. Not my worry anymore.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

@ Legio, die bokmelk het gehelp… of dalk net die plasebo van n vriendin wat die moeite gedoen het om dit te bring. Saterdag het ek genoeg krag gehad om my tuin nat te maak, gisteraand by vriende gaan braai. Verlede week was ek soos n nat vadoek.

Saterdag het n boer homself hier by ons geskiet. Droogte. skuld. ai.

Legio
Legio
1 year ago

Dis baie sad van die boer.

Legio
Legio
1 year ago

Daisy het jy toe TRACKERS gekyk gister aand???

nicole
nicole
1 year ago

nee jy weet mos wat het julle in Riversdal gaan maak????

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

By die SPUR gaan eet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jaaaa…. awesome. Maar hulle het baie met die boek se feite gaan staan en karring. Dit maak my boos.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Steeds n great reeks

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Cheers

nicole
nicole
1 year ago

so ver ry om Spur te eet???WOW ek hoop dit was lekker.