Die koekies gaan jou suiker laat spike.
Myne staan hoeka op 9.4 vanmore. #sug
nicole
1 year ago
more/middag
nicole
1 year ago
snaakse weer
Legio
1 year ago
Ja lyk my Ella dring vir ons nog reën.
Sy moet net outhou van Vark se Bokkoms.
ella
1 year ago
More gevreekies
Ek sal daai stink bokkoms saambring as ek moet, my kind sal dit net nie in sy motor laai nie. Hy sallit onner aanie ekshôs vasmaak
Ek hoop ons het hierdie jaar biekie beter weer, laasjaar was ons die eerste week van September daar, maar toe wassit eintlik nog koud soos winter
nicole
1 year ago
Ons het weer 4 seisoene op 1 dag in die Kaap. Tenminste lijk dit so in Kuilsrivier.
Groet