Gaan ondertoe



16 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Editor
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.

@ ella
Julle is enige tyd welkom om my kookkuns te kom beproef.

Legio
Legio
1 year ago

Môre Daisy

Wanneer gaan jy die Butter Chicken maak?

Post ‘n foto

nicole
nicole
1 year ago

groet vir julle.
Ek voel nie lekker nie. so so baie moeg
Dalk het ek b12 nodig

ella
ella
1 year ago

Kry vir jou die bruistablet as jy nie vir ‘n inspuiting kan gaanie Nicole

Daisy, baie dankie! Ekt gehoop ons ry so om want ek sou beslis stop en ELLO gesê het, maar die kind het sy eie planne. Ek vermoed ons gaan verseker by ‘n kwekery of 2 stop 🙄 🙄

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  ella

Maak julle n draai in die Kaap ?

Hier is ook kwekerye

ella
ella
1 year ago
Reply to  Legio

Ongelukkig nie Legio, ons gaan doer bo by Vredendal se omgewing wees.

Legio
Legio
1 year ago

O ok ek verstaan, so jy moet Bokkoms vir die Vark gaan optel.

ella
ella
1 year ago
Reply to  Legio

nee, neeeee, neeeeeee volstrek nie! lololol

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  ella

Shame man jy kan dit tussen jou klere bêre

mimimimimimimimimimimimimimimim

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Iewers oor die naweek, Legio.

Julle moet veilig ry, Ella.

Een van die township skole hou vandag interviews vir nuwe teachers hier ini ouditorium. Nou sit die hoopvolle kandidate hier in die bib en wag. Maar sowat van snazzy gedress… shoh, seker n hele maand se pay op een outfit.

millie
millie
1 year ago

middag maters
flippet maar dis warm
legio, ek is baie besig en sal enige tyd hier inloer indien moontlik hoor, bringing home the bacon all over Gauteng en so ver as Swaziland se grenspos en die Vaaldriehoek, moerse uitputtend ek ry my gaar

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dit was letterlik nog laasweek winter. Vandag vrekwarm.

Hoorie, die drama in ons dorp. As dit bekende mense was… Ons sou media24 hier kon laat kamp opslaan.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Onthou julle daai eks owerspelige vriendin van my? Die ene wat gaan uitwerk het haar man se boedel is R56 miljoen rand werd en sy soek die helfte? Nadat sy haarself en haar lover aan n paar miljoen se bedrogg geld gehelp het en 3x n affair gehad het,, waarvan een 20jr lank aan en af was?
Julle weet ook karma is n biets en slim vang sy baas?

Sy het uitgestap met n stokou mercedes van 18jr, R3 500 vir 12 maande en 12maande se mediese fonds bydrae. Dit is nou nadat sy gese het sy sal settle vir R15 miljoen.

Lang storie… sy het nie eens geskrik toe die Valke by haar huis opdaag of haar gesummons het vir n meeting nie.
As julle ooit gebruik maak van n forensiese ouditeur, check eers die man se credentials. So n blixem het my tjom ingeloop. En toe gaan bied hy sy korrupte dienste vir my eks-vriendin aan.
n Mens se grootste gatslag het die manier om jou grootste seen te word.

nicole
nicole
1 year ago

Ja Karma is mooi. Ek wag nog vir iemand se karma om toe te slaan.

nicole
nicole
1 year ago

cheers, dit is lekker om weer pos op bosmuis te sien.