Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

nicole
nicole
1 year ago

ek groet ook, gaan dit nou rerig net soos gister wees?

Legio
Legio
1 year ago

Ja well no fine.

Ek sit en wag vir n oproep.
Gaan nou nou koffie maak.
Het n klompie mense uitgeskel vanoggend.
Die cleaner het weggehol.

Legio
Legio
1 year ago

Daisy het laat weet sy is nie lus vir ons nie.

Gatvol se data is op.

Ella is besig met salaris state

Millie doen aflewerings.

Rot is besig by sy nuwe job.

Bosvark het afgetree.

Kadoes het n rooikol op die voorkop en tamatie pitte op die …………

Legio
Legio
1 year ago

Ons probeer maar Chopper.

Malherbe
Malherbe
1 year ago

Hiert julle, post tiete dan sien jy hoe klim hulle uit die gate.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

@ Legio
Jou butter chicken resep wat jy al hier gepost het…. ek het dit gemaak en die resep iewers gebere. Needless to say.
Wil jy nie asb weer share nie? Pretty please

nicole
nicole
1 year ago

cheers,