Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Jissou dit lyk lekker

millie
millie
1 year ago

more more

ja legio dit werk

millie
millie
1 year ago

daisy, ekt jou mail nou die dag delete en nou is hy sommer permanent mia
stuur weer vir my toe

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Daisy is ook deesdae n roofleser 🙄

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek maak so, Millie.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek tjank nou al 24uur non-stop. Gister die begrafnis. Ek het gehoor my Boetjan het die Kanada gogga in sy gat maar dit nie kop toe gevat nie.
Nou hoor ek hulle het gister gaan aansoek doen vir visums om die moontlikheid van emigrasie te ondersoek.
Ek verstaan al sy redes.
Maar my hart is rou. Ek dog nog heeltyd dit is net praatjies. Fok.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Daisy, dalk vat hy jou saam, you never know.

Daar is mos maar min wat julle hier hou.

Dis mos waar Giftiet is.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Daisy, dit beteken net dat jy jou Engels gaan moet opskerp, jou is’s en jou are’s reg kry.

Legio
Legio
1 year ago

Cheers