Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 10, 2019 at 5:43 vm
    Groet
  • daisyblom September 10, 2019 at 8:55 vm
    Vegetaries vanoggend?

    Die Ninow outjie van die Dros insident… klein bliksem.

  • nicole September 10, 2019 at 10:08 vm
    wat van die ou? Hy kom voor vandaag of het hy al voor gekom?
    Het julle gesien Daar is weer 11jarige meisie vermoor.
  • ella September 10, 2019 at 12:51 nm
  • nicole September 10, 2019 at 1:00 nm
    dankie ellakie
  • Legio September 10, 2019 at 1:12 nm
    Hello allie Anties.

    Hoezit?

  • daisyblom September 10, 2019 at 1:16 nm
    Ek het vanoggend n begrafnis bygewoon van n vriendin wat haarself geskiet het. Die verslaentheid op haar mense se gesigte.
    Ai julle.
    • Legio September 10, 2019 at 2:34 nm
      Jôh dis nie reg nie, iemand uit julle dorp?