Gaan ondertoe



14 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
millie
millie
1 year ago

more more
heerlike reenbui hier by ons deur die nag tot nou toe – sag en deurdringend

millie
millie
1 year ago

ek sal pienk gin en tonic neem dankie

Gigi
Gigi
1 year ago

Savanna met eish dankie!

Legio
Legio
1 year ago

Gaan môre 33grd die naweek by ons wees.

nicole
nicole
1 year ago

dan gaan ek nooit van hierdie hoes ontslae raak nie. Was dr. toe die wat ek so stil is. geweest. middag!

nicole
nicole
1 year ago

is julle voor die ddodstraf weer in te breng? of nie

Legio
Legio
1 year ago

Nicole, hulle sal NOOIT die doodstraf terug bring nie.

nicole
nicole
1 year ago

nee ek weet Legio. Maar daar is ‘n klomp mense (alle kleur en oortuigings ) wat hulle aktiveer. Moes dit kan terug gebring word, so jy daavoor wees of nie?
Ek sou ja sê (met baie voorwaardes.)

nicole
nicole
1 year ago

daar is een Fb page genaamd “bring the death sentence back”

nicole
nicole
1 year ago

en dit kry steeds meer mense wat saamstem.

Legio
Legio
1 year ago

Om die doodstraf terug te bring sal die konstitusie verander moet word.

Daar is baie “if”s and “but”s

Legio
Legio
1 year ago

Cheers

nicole
nicole
1 year ago

cheers Legio