Gaan ondertoe



10 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
1 year ago

groet ook. Sjoe Legio, my vriend, watter tyd staan jy op om so vroeg by die werk te wees?
Is dit nog mistig daar in die stad?

nicole
nicole
1 year ago

Legio lyk vir my dit is ons lot om hier weer alleen op ‘n stok te sit en wag…
Ek hoes nog altyd …aaklig

Legio
Legio
1 year ago

Hi Nicole

4:30 en dan is ek so 5:30 in my kantoor, ek verkies dit so

Legio
Legio
1 year ago

Millie, dis gluten free rolletjies die.

nicole
nicole
1 year ago

met hoeveel ure slaap kom jy reg Legio?

ella
ella
1 year ago

More gevreekies.
Die hamburgers hierbo lyk jirrrlik! Ek dink ek moet vir ons vanaand ‘n gesonde weergawe daarvan maak. No french fries. lolol

Legio
Legio
1 year ago

Hallo Ella, hoe gaan dit doei kant?

Legio
Legio
1 year ago

cheers

nicole
nicole
1 year ago

che-eeeers