Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Augustus 21, 2019 at 6:24 vm
    Groet
  • nicole Augustus 21, 2019 at 11:07 vm
    groet ook.
    Lyk vir daar is geen nut om ‘n dooie perd weer lewendig te maak nie.
    Kom hulle nog in die geheim inloer?
  • Legio Augustus 21, 2019 at 12:04 nm
    Ja Nicole hier is nog hlwat rooflesers, ek weet net nie hoekom hulle nie kom saam chat nie
  • nicole Augustus 21, 2019 at 12:16 nm
    ja nou ja kan ons dalk saam hard skree? lyk vir my die hart is uit ons bos uit. jammer ons was almal sukke lekker vrinde. Ons moet ietsie doen om dit weer aan die gang te kry. sal daaroor moet slaap. Wat ek nie verstaan is dat gatvol en daisy nie hier is nie. en varkie. ou staatmakers om ons aan die lag te hou
  • nicole Augustus 21, 2019 at 12:18 nm
    het jy gesien daar was weer ‘n2 skepe gehijacked deur pirate.
  • nicole Augustus 21, 2019 at 3:50 nm
    cheers
  • Legio Augustus 21, 2019 at 5:12 nm
    Nee Nicole nie gesien nie

    Waar was dit

    Cheers