Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Augustus 8, 2019 at 6:24 vm
    Groet
  • daisyblom Augustus 8, 2019 at 8:02 vm
    Jig. Piesang en uie.
    Gaan loer op my fb. Ek het my broer se beeste daar gepost. Ek is n muhrse trotse ousus.

    Wie doen wat wat lekker is die naweek?

  • Legio Augustus 8, 2019 at 8:44 vm
    Ek het planne gehad, maar lyk my dit gaan nie gebeer nie, die reënweer, jy weet.

    Maar dis ok, ons het die water nodig en dis die natste winter wat ons in jare het

    • nicole Augustus 8, 2019 at 10:33 vm
      ♥ is so Legio
  • millie Augustus 8, 2019 at 9:24 vm
    more more

    vegi & fruit burger

    ek gaan niks doen nie blom, eks moeg, Kaap toe laas Don, terug Sondag.
    Maandag tot gister in Gauteng gewerk, oorgeslaap in gastehuis (ek verpes dit) en vandag by die werk – ek ry my moerland toe

  • daisyblom Augustus 8, 2019 at 9:47 vm
    Ek kan nie wag vir 12:00 nie. Dan gaan ek Oos-FS toe. Verlang my Boetjan se kidz.
    Vanoggend staan ek ini tuisnywerheid, so terloops vir die girls daar gese ek wil loyalty points daar begin verdien, en bel Boetjan. Vra of hy sjokolade-, oreo- vlakoek, melktert, marshmallowtert of whatever wil he? En mag die kidz spookasem eet.
    Hy se ek moet beskuit koop en die kidz moet n pakkie spookasem deel.

    #giggel… not my problem as die kidz teen sondag n sugar rush het nie.

  • ROT Augustus 8, 2019 at 10:28 vm
    HI Nicol

    Ja ek is hier al van Mei af . Het nou n permanente pos gekry so my vrou kom ook af.. Bly in Hout Bay.Disnog lekker in die kaap kak weer en al ;)

    Kon dit net nie meer uithou in Pretoria nie. met die dat Vark en Ella so lastig was en toe kom bly GIGI ook nie amper op my voorstoep….. gelukkig het sy darem getrek.maar vark en ella wou nie *koes*

    Het net nie tyd om my gat te draai nie

    • nicole Augustus 8, 2019 at 10:39 vm
      O maar dis lekker! En jy bly in Houtbaai. lekker daar nê? Werk jy in die Kaap ??? want dit kan frustrasies afgee.met al die verkeer. Ek is bly julle is redelik naby. As die weer warmer word moet ons by my ‘n kuier reel met die bosmuise wat nog hier bly. Kan nie wag om jou te ontmoet nie. en Blue natuurlik.
    • nicole Augustus 8, 2019 at 11:58 vm
      whahahaha! ja maar ons kapenaars staan nie agter nie , hier stroom die wyn.
    • nicole Augustus 8, 2019 at 3:16 nm
      so ‘n mooi vrou. En vermoord…waarom.
  • millie Augustus 8, 2019 at 10:41 vm
    Nicole, as jy vir rot nooi moet jy jou regmaak vir groot drink sessie

    Ne Rot my chomme? :lol: *koes*

    • ROT Augustus 8, 2019 at 11:09 vm
      haai ;( ek hiet nie uitgepraat (tafeldans ) toe jy en blue n suipsessie gehad het toe ons in jou dorp was nie
  • millie Augustus 8, 2019 at 11:47 vm
    ja ja ek weet! moes net die capies waarsku, onthou ons het grootgeword in ‘n bar dorp
  • ella Augustus 8, 2019 at 12:39 nm
    More gevreekies! En daar kry die OB weer ‘n opstopper! Daar is nie pille vir domgeit nie :roll:

    Jimmil Rot, ekt julle so lanklaas gesien, mens sou nooit dink ons bly in dieselle township nie :smile_cat:

  • ROT Augustus 8, 2019 at 3:24 nm
    Legio. Ek het nou whatsapp 😂😇💧
  • ROT Augustus 8, 2019 at 3:26 nm
    Ja ella ons sal kom koebaai se as dinge hier uitwerk
    Maar ek gaan nie vir vark bokkoms bring nie lol