Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

nicole
nicole
1 year ago

en ek groet jou ook Het jy daarem in die Kaap gekom Sjoe dit waai hieso baie hard , egter nie nou reen nie.takken lê af, stoelen omgewaai enige kleinste ..of grootste dingietjie is omgerol. Maar swembad lyk OK dankie. Daar val dingen kadoem op die dak! selfs die diere skrik Ek sweer die goudvis duik ondertoe en sy wateren steek weg agter 1 of ander ding wat cola hom gegee het om in wg te kruip. Maar ek kla nie dit is lekker om weer ‘n slag regte winter te hê zelfs met winter hande en voete

nicole
nicole
1 year ago

oeie dit klink asof dakplaat wil afwaai

Legio
Legio
1 year ago

En ek lus nou n bier

millie
millie
1 year ago

ek gaan die naweek oos Kaap toe

Legio
Legio
1 year ago

Ek is klaar in die Wes Kaap

millie
millie
1 year ago

lekker!

nicole
nicole
1 year ago

Oops toe lees ek jy is klaar met die W.Kaap! oef jy is in die kaap en jy bly in die kaap

ROT
ROT
1 year ago

legio ek ook in wes kaap al fokken drie maande en is nog nie eers genooi vir n bier nie. *roll* as julle capie pretoors toe kom vir n dag dan nooi ons julle om saam te kom suip