Ek dink nie hier is n vegetarier onder ons nie.
Lekker naweek vir julle.
nicole
1 year ago
middag. Ek was dokter toe, wwant my arme hande…sjoe ek amper gehuil van die Nog nooit so erg gehad nie en my voete is al net so. De held(dis nou ekke) is weer geveld sou my kapitein sĂȘ!Dit is ook deel van die Raynaud’s syndrome wat ek blykbaar het daar het nou ook pillietjies voor gekry. Ek hoop ek is nie allergies daar aan nie. en ek het ook weer prednisone gekry, antibiotika…
Groet