Gaan ondertoe



4 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

nicole
nicole
1 year ago

groet julle.

nicole
nicole
1 year ago

Julle weet nie watter winterhand en tone ek het . ek kan niks vashou of optel nie. is te seer. die tjoepis van my hande en tone is rooi en geswolle.brrr
Weet iemand wat die weer gaan wees vandag? hier is dit bewolk en wind. kry ons nog reen?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Die plaatkoekies lyk te lekker. More julle