Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
4 months ago

Ja ek wonder ook. Hello Legio. Het jy lekker naweek gehad?

nicole
nicole
4 months ago

vir my smaak is dit te dik en te soet. Maar ek aanvaar dat dit heerlik sal wees vir mense met ‘n regte soet tand.

Legio
Legio
4 months ago

Ja wat my naweek was rustig, het net hare gesnoei, My prince Charming hare was net te lank.

Legio
Legio
4 months ago

En hoe was jou / julle naweek?

nicole
nicole
4 months ago

whahaha! Ons naweek was rustig. . En raai waar ons was! by die huis. Honde gaan mal as dit donker geword het Baie mense stap dan met hulle honde. En vroeg in die oggend raak die honde ook mal en blaf my wakker om daar wandelaars is. Tieners wat voetbal speel op die veld voor ons huis. Nicola is baie kwaad. Want hoekom mag hulle en nie sy nie.

Weglekind
Weglekind
4 months ago

Kan nie glo bosluis is nog hier nie.