Groet
En môre Plaaspad, jong die koue is terug met n slag in die Kaap, reën en n sterk moontlikheid van sneeu.
So wees gewaarsku daar is koue oppad
Hi Legio
Ek hoor daar is kouefronte en reën op pad vir die Kaap en Gauteng. Dit is regtig droog en stowwerig!
Ai, net gedink die somer het nou aangebreek?
Geniet die naweek!
Seker my epos verkeerd getik?!
Dis nogal erg koud. Sal maar geduldig wag vir die warmer weer, ons damme is mooi vol, die volste in n baie lang tyd
Dit is die belangrikste dat die damme vol moet wees.
Bly warm en geniet die naweek.
Danikie Plaaspad lekker naweek vir jou ook