More, ek werk vandag weer na 3 dae se gastro verlof. Moenie lag nie, mens voel soos omval en doodgaan.
Legio
1 year ago
Môre Daisy en ek sit weer met n verkoue snuif snuif hoes hoes
Gigi
1 year ago
Mole Mole dankie virrie kos!
Eish sterkte Daisy!
Legio gaan baie goed met kleinkids dankie, ek net nie meer gewoond aan die snags se pajama dril nie , maar oor en oor die moeite werd om die tydjies met hom te kan deel, hulle gaan 7 Nov weer terug en dan sal ons hulle seker eers weer volgende jaar sien as ons lewe hou!
Groet

Geniet elke oomblik wat jy kan. Hulle is gragtig
Cheers
more julle. Ja is erg om gastro te hê Daisy. Het jy dalk ‘n pie of boerewors roll erens gekoop???
gigi geniet jou pragtige kleinkinders. Maar gelukkig is technologie sover dat jy hulle ook kan sien skype ens…
cheers