Author Archives: Chopper

Ontbyt

By   April 26, 2019

Hopelik werk alles weer vir almal.

As iets nog vashaak, gee ‘n skree. As ‘n boodskap van koekies ens opkom as jy probeer inlog, kliek net weer op inlog, tensy jy lus is om cookies te delete, maar pasop dat jy nie al jou browser cookies delete nie, dan log jy uit by al die sites waar jy ingelog is. Kliek eerder net weer op inlog.

Ontbyt

By   April 23, 2019

As een van julle probleme het om by Bosmuis in te kom, of sukkel, laat weet my net. Het die connection secure gemaak, maar die SSL kan dalk probleme gee, veral met ouer rekenaars.