Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 22, 2017 at 5:45 am
    Groet
  • Bosvark November 22, 2017 at 7:19 am
    yES yES yES
  • Nicole November 22, 2017 at 7:42 am
    groete van die selde soort
  • Nicole November 22, 2017 at 7:43 am
    sjoe die onweer was erg. alhoewl dit hard gereen het is die swembad maar bietje meer water ingekry.
  • Nicole November 22, 2017 at 7:44 am
    ons moet natturlik na die groot prentje kyk. elke druppel is a bonus en seen van bo
  • daisyblom November 22, 2017 at 7:56 am
    Ek is bly julle het reen gekry, Nicole. Ek vertrou daar is nog baie oppad.
  • Nicole November 22, 2017 at 8:37 am
    dit reen weer!!!0
  • daisyblom November 22, 2017 at 9:39 am
    Waar is gatvol?
    • Nicole November 22, 2017 at 10:01 am
      sy het kuiergaste.
      • Legio November 22, 2017 at 10:03 am
        Dis geen verskoning nie ……….
  • millie November 22, 2017 at 9:55 am
    more more
  • Legio November 22, 2017 at 10:03 am
    Nicole hoe gaan dit met Nousch ???
  • Nicole November 22, 2017 at 10:18 am
    nie goed nie. Sy het weer ‘n drip op met antibiotica.
    En sy is baie in de dumps. ek probeer soveel moontlik mense (vriende) op te trommel om vir haar te besoek, want dan hou se ‘n goeie opgewektr front op.
    • Legio November 22, 2017 at 10:26 am
      Ons sou kon gaan maar dis moeilik in die week ek het n gymnas wat ek elke aand afrig tot Desember toe wat dan in Desember aan n internasionale kompetisie deelneem.

      Ek kon nogal laat saans tuis.

    • Legio November 22, 2017 at 10:27 am
      Hoe lyk dit met die prognose, wanneer kan sy dalk uitkom ???
  • daisyblom November 22, 2017 at 10:26 am
    nie geweet jy kan gimnastiek doen nie…
    • Legio November 22, 2017 at 10:30 am
      Ek rig High level Dames artistiese gimnastiek, Trampoline en dubble mini trampoline af.

      Ek hat al verskeie nasionale kampioene gehad en hierdie gaan n internasionale kampioen van my wees.

      Ja ek weet ek brag nou, maar ek is super trots op hierdie kind.

      • Legio November 22, 2017 at 10:31 am
        O ek ek is ook n SAGF geaffilieerde beoordeelaar vir al die bostaande.
      • Nicole November 22, 2017 at 11:53 am
        wow Legio, maar ek verstaan dat julle baie besig is .. Ek probeer net nie werkende vriende op te trommel. Ek het nie geweet nie daar daar besoektye in die ochtend ook is en in die aand ook.
  • millie November 22, 2017 at 10:28 am
    legio is ‘n bad ass gimnas!
  • daisyblom November 22, 2017 at 10:55 am
    wow! impressive
  • daisyblom November 22, 2017 at 1:17 pm
    Het julle opgelet ONTBYT daarbo is verkeerd gespel?
  • Nicole November 22, 2017 at 2:04 pm
    giggle ja…dalk ‘n toets? of ons daarem na die ontbyt kyk! ek kyk altyd of dit lekker is.!
  • rot November 22, 2017 at 3:47 pm
    *lol*

    • Nicole November 22, 2017 at 4:12 pm
      whahahahaha!
      • rot November 22, 2017 at 4:27 pm
        Ons het so “hans” Dexter kalf op die plaas gehad. haar naam was Juliete, sy was baie mak maar het ook altyd in die shit beland met die goed wat sy aangevang het. Sy het op n staduim gedink sy is n hond
        • rot November 22, 2017 at 4:46 pm
          nicole

  • Nicole November 22, 2017 at 9:54 pm
    dankie om my te laat lag rot.