Ontbyt en Happy Birthday Nicole

By   Junie 10, 2019

Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Junie 10, 2019 at 5:54 vm
    Groet

    HAPPY BIRTHDAY vir gister NICOLE

    • nicole Junie 10, 2019 at 10:29 vm
      More, ag baie dankie Legio! Dit was oorweldigend al die boodskappen wat ek gekry het. Dankie baie. Maar dit was net ek Nousch en Cola wat koek ge eet het. Was te siek om iets te doen. Voel nog nie lekker nie, maar ons sal op ‘n ander dag vier met ons allen. En voor my verjaardag is dit mos ook 2 jaar dat my ma oorlede is. So dit laat mens stilstaan en denk… Maar belowe een van die dae kuier ons lekker saam soos in die voorbye jare.
    • nicole Junie 10, 2019 at 10:31 vm
      ja is nogal, dit is nou die 10de en my huurders het nog nie betaal nie. Is moeilik om iets te sê want hulle is besig om elektriese drade te herstel want als dit reen gaan die krag af.
    • nicole Junie 10, 2019 at 10:32 vm
      ja is nogal,
  • daisyblom Junie 10, 2019 at 9:39 vm
    More julle. Ek hoor dis koud en reenerig ini Kaap?
  • Legio Junie 10, 2019 at 10:56 vm
    Daar lê sneeu op die Matroosberge

    So ja dis koud in die oggend as daar nie wolke is nie

  • Legio Junie 10, 2019 at 1:58 nm
    Cheers