Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 24, 2019 at 6:14 vm
    Groet
  • Nicole Julie 24, 2019 at 8:21 vm
    groet broer, winterhande en is so seer… Maar luister ek kla nie want ek is so dankbaar vir die reen. Gister aand gedenk alles gaan wegvlieg sjoe en die emmers wat geval het Ek wou nog gaan dans in die reen maar dit was te koud en Nousch het onmiddelyk naar stikland wou vat
  • Legio Julie 24, 2019 at 8:28 vm
    Dans, dans kaalvoet in die re├źn
  • Nicole Julie 24, 2019 at 10:21 vm
    neee Legio moet daarom nog my voete kan voel as dit reen eind somer dan is dit lakeer om in die reen te dans maarnou gaan ek liewerst maar pass
  • Nicole Julie 24, 2019 at 2:21 nm
    ooooh so jammer ek is weer vanonder die duvet uit. Brrrrr maar nee ek kla nie. dit lyk alsof die weer gaan reen sonneke is weg