Groet
groet ook lekker choppies. Kom jy nog loer op die belgiese kookblad? ek gaan nou kla. My bene is verdorie baie seer en nou is dit die voete ook. My gebeentes is seer.en ek het weer winterhande. Dankie dat ek kon kla.
Jip ek lees nog daar.
cheers
Groet
groet ook
lekker choppies.
Kom jy nog loer op die belgiese kookblad?
ek gaan nou kla. My bene is verdorie baie seer en nou is dit die voete ook. My gebeentes is seer.en ek het weer winterhande.
Dankie dat ek kon kla.
Jip ek lees nog daar.
cheers