Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 5, 2019 at 5:54 vm
    Groet
  • nicole Julie 5, 2019 at 10:24 vm
    ek groet ook!
    Sjoe Legio is weer net jy en ekke hier. Is bitter koud hier waar ek bly.
    Kleinseun is weer huis toe vanmiddag. Was lekker om hom te hĂȘ. Die 13de is dit sy matriek vaarwel. Hy neem sy meisie (dogter van die huurder) Sy ma maak haar rok sy sal mooi lyk. Sy gaan ook in Worcester haarkapper toe..
  • daisyblom Julie 5, 2019 at 10:28 vm
    More. Ek kry koud.
  • nicole Julie 5, 2019 at 12:30 nm
    Ek ook.