Groet
Legio ek wens jou ‘n goeie more. Dit is bitter koud, my hande is weer aangetast en nou begin my tone ook in meegevoel ook pynlik word.
ag nee julle, kom gesig wys. Anders gaan “the powers that be” die plek toemaak
Hi Nicole, ek is nogal besig met maand einde en nuwe aanstellings. Maar ek hoe hier dop vir enige skoorsoekers. 🙂
middag
hi Nicole, sorry maar ek kan nie chat nie, heeltemal te veel werk
baai
sien julle kry lekker koud met reen, gaan maak lekker kerrie of sop