vriendin van my se pa (in matriek) was ‘n chef en het altyd my genooi vir chinese kos, nodeloos om te se, ekt net die noodles geeet want vark was gewoonlik op die spyskaart, vreeslike bedonnerde ou omie gewees, sy woord was wet.
raak ek toe dronk van die lekker (kak sleg) teetjies wat ons drink – niks geeet nie, en die oom se so ewe, julle moet stadig hier is drank in, maar dit was te laat. Sy bedoeling was dat ons alle oosterse smake moes beproef….
millie
1 year ago
legio ek sien julle kry lekker reen vanaand
Legio
1 year ago
Hi Millie, ek hoop so ons kort nog baie reën
nicole
1 year ago
aie ek hoop ook so! En dit is ook so lekker om in bed te lê met ‘n boek en die reen watso raas op die dak Dan denk ek altyd aan die arm mense wat so in die strate rondlê. Mens moet vir baie dankbaar wees.
nicole
1 year ago
Hierdie winter skoolvakantie is darem te lang!
Volgende week kom my kleinseun ‘npaar dae by ons bly. Hy moet een workshop doen by sy College. Dan moet Nousch hem neem en optel.
Voor die oomblik (hulle was 10 dae in Portugal en Sondag het julle die dogter van my huurder kom optel en sy bly 1 week by hom. Hulle is gekys. My ex skoondogter maak die kind se matriekrok en dan gaan sy met Jean Pierre na ssy matriek dans toe.
Groet
more more