Groet
More more. Almal kan altyd so tekere gaan oor brood. Nou nie iets wat ek n 2de gedagte gee nie.
Hoorie, daai spca rescue van my… die dingetjie poep my uit die huis uit. Silent but violent.
Dis oor sy ghoens uitgehaal is, nou het hy niks om te lek nie nou poep hy maar.
Legio happy happy Moerse jaar vir jou met blessings!
Lekker verjaar, Legio. Hoe vier jou huismense dit?
Eers n breakfast run Hulle is vroeg al hier verby my
Ek is al moeg gebreakfast run 🙂
Baie dankie
more!
Baie baie vreugde en voorspoed op die geseende dag van jou Legio. Dikke knuffel van ons af!
Dikke knuffel jou terug dankie Nicole
hallo jullle
baie geluk Legio, voorspoed, geluk alles wat mooi is vir jou xxx
Baie Geluk met jou Verjaarsdag Legio! Liefde en Seen! xx
Groet
More more.
Almal kan altyd so tekere gaan oor brood. Nou nie iets wat ek n 2de gedagte gee nie.
Hoorie, daai spca rescue van my… die dingetjie poep my uit die huis uit. Silent but violent.
Dis oor sy ghoens uitgehaal is, nou het hy niks om te lek nie nou poep hy maar.
Legio happy happy
Moerse jaar vir jou met blessings!
Lekker verjaar, Legio. Hoe vier jou huismense dit?
Eers n breakfast run
Hulle is vroeg al hier verby my