More Legio en die wat dalk nog kom inloer? Ek denk dit is Daisy se verjaardag, moet gaan loer op Fb. Maar daisy ons mooi blommetjie baie geluk met jou verjaardag! ek is seker jy sal lekker bederf word.
nicole
1 year ago
lyk my dit is baie stil hier rond.
Legio
1 year ago
Happy birthday Daisy
millie
1 year ago
middag
baie geluk blom! hoop die jaar wat voorle verras jou elke dag
daisyblom
1 year ago
Dankie julle. Was vir n spa bederfie by Bona Bona en wag dat hul klaarmaak met vtie din, dan gaan ons lunch.
Groet
More Legio en die wat dalk nog kom inloer? Ek denk dit is Daisy se verjaardag, moet gaan loer op Fb. Maar daisy ons mooi blommetjie baie geluk met jou verjaardag! ek is seker jy sal lekker bederf word.
lyk my dit is baie stil hier rond.
Happy birthday Daisy
middag
baie geluk blom! hoop die jaar wat voorle verras jou elke dag
Dankie julle. Was vir n spa bederfie by Bona Bona en wag dat hul klaarmaak met vtie din, dan gaan ons lunch.
lekker
Cheers
cheers!