Groet
Hello ! Dit reën tog te lekker ! ☔ Gatties, jou ouuu woonbuurt lyk so mooi en groen ! Ek woon nou al een jaar in L…! Hoegaanit met almal ? 😘
L….
London Lainsburg Loxton Langlaagte Langebaan ens …………………………
Môre Tannie Dolla
More liefie ! Koud innie kaap ? Ek mis vir Gatties ! Xxx
more in die rondte. Ek is happy vandag
Hoekom Nicole ?
Trou iemand?
Hi Dolla is koud ja, maar in die oggend deur die dag is dit nie warm nie, maar leefbaar.
nee Legio is net so maar, ek het goeie nuus gekry as ek jou weer sien sal ek jou vertel.
Cheers
Groet
Hello ! Dit reën tog te lekker ! ☔ Gatties, jou ouuu woonbuurt lyk so mooi en groen ! Ek woon nou al een jaar in L…! Hoegaanit met almal ? 😘
L….
London
Lainsburg
Loxton
Langlaagte
Langebaan
ens …………………………