Groet
More Baie geluk Kadoes en many blessings!
goeie more , weer ‘n lekker koel dag, ideal om uit te gaan, maar gaan nie werk nie want ek het ‘n bediende gekry om al die speelgoed wat in wendy staan op te ruim.
Wie se “SPEELGOED” is dit ??? Hmmmmmm
Is daat swepies en boeie betrokke ???
Ja baie geluk Kadoes en van my ook baie bessings!
Cheers
Groet
More
Baie geluk Kadoes en many blessings!