groet ook
Is dit weer net jy Legio? Waar is die anner?
Ek voel nog goor. Kan nie warm kry nie. Dalk moet ek die elektriese kombers aansit en in die bed klim? Bed klim? moes mens vroer in die “klim”? O hoe sĂȘ mens dit nou? in bed die rol? mmmmmnee enige suggesties?
Groet

In die bed HOP
Ek is hier weet nie waar die ander is nie
sou almal nu baie besig wees?
middag
ja ons werk hard Nicole
waar is die vark???
Hello HILDA
Dink Vark is in sy hokkie
Cheers