More julle. Ons het gisternag 28mm reen gehad.
Vanmore sien ek my tuinman het die kraan gister oopgedraai. Heelnag geloop. Ek bel hom. Nope, hy het gister NOOIT met die kraan gewerk nie.
Dis nog te vroeg in die more om te vloek.
daisyblom
1 year ago
Ek sit met laptop in die ouditorium en werk. Vreeslik spiteful van die nextdoor kerk se pastoor om nie sy selfoonnr as wifi password te gebruik nie. 🙄
Agrimark in Durbanville, of die Griek op die hoek. Self Checkers en PnP het dit op n keer aangehou
Gatvol
1 year ago
Daisy as die pastoor Die roete van Grieks en Hebreeus gekies het is jou kanse nie so goed nie
Kry eers vir ons die aantal letters wat jy nodig het
daisyblom
1 year ago
My gewete het my aangespreek. Gebruik maar my eie data.
daisyblom
1 year ago
Vrydagmiddag is n tannie in my straat deur n mal man in haar tuin oorval en in haar huis ingesleep. Gelukkig dra sy haar pa ic button altyd om haar nek. Die sekuriteit het gebel en toe sy nie antwoofd nie, die polisie en haar buurman gebel.
Ook n man wat pruvaat armed dienste het. Die kom toe soos n wafferse Chuck Norris daar aan skiet die man morsdood daar ini tannie se kamsr, la gs haar bed.
Staat gaan nie vervolg nue. Dit was noodweer. Ek innig dankbaar die bejaarde het net met blou kolle en emosionele trauma daarvan afgekom
Maar die man wat nou die held van die dag is, die Chuck Norris…. Moet dit noh die drol wees waarmee my gewese vrien n affair het en in n saamblyverhouding is?
Terwyl nog nie een geskei is nie?
nicole
1 year ago
het hy dalk latyn geleer op skool?? Daar is zoveel keuzes. Het hy dalk ‘n gelifde hond, kat, voel liefie gehad DINK DAISY
nicole
1 year ago
skuus geliefde voeltjie. En ek moes ook dit hoer op gepos hê maar die kwaai oom wat langs die Name en e;mail staan wou dit nie toelaat nie!!! elke keer sê “time out”
Groet
Laat jou liggie skyn
Skyn helder
Bietjie afgegaan met loadshedding
More julle. Ons het gisternag 28mm reen gehad.
Vanmore sien ek my tuinman het die kraan gister oopgedraai. Heelnag geloop. Ek bel hom. Nope, hy het gister NOOIT met die kraan gewerk nie.
Dis nog te vroeg in die more om te vloek.
Ek sit met laptop in die ouditorium en werk. Vreeslik spiteful van die nextdoor kerk se pastoor om nie sy selfoonnr as wifi password te gebruik nie. 🙄
Probeer sy geboorte datum of sy vrou sin
Gebruik troetel diere se name
Verskillende kombinasies
Kinders se geboortedatum
Vind uit voornaam van die mens wat sy studies betaal het
of wie sy skelmpie is
probeer die:
#acd&pqz#
more, wwar kan ek zo’n lamp koop soos hierbo?
Agrimark in Durbanville, of die Griek op die hoek. Self Checkers en PnP het dit op n keer aangehou
Daisy as die pastoor Die roete van Grieks en Hebreeus gekies het is jou kanse nie so goed nie
Kry eers vir ons die aantal letters wat jy nodig het
My gewete het my aangespreek. Gebruik maar my eie data.
Vrydagmiddag is n tannie in my straat deur n mal man in haar tuin oorval en in haar huis ingesleep. Gelukkig dra sy haar pa ic button altyd om haar nek. Die sekuriteit het gebel en toe sy nie antwoofd nie, die polisie en haar buurman gebel.
Ook n man wat pruvaat armed dienste het. Die kom toe soos n wafferse Chuck Norris daar aan skiet die man morsdood daar ini tannie se kamsr, la gs haar bed.
Staat gaan nie vervolg nue. Dit was noodweer. Ek innig dankbaar die bejaarde het net met blou kolle en emosionele trauma daarvan afgekom
Maar die man wat nou die held van die dag is, die Chuck Norris…. Moet dit noh die drol wees waarmee my gewese vrien n affair het en in n saamblyverhouding is?
Terwyl nog nie een geskei is nie?
het hy dalk latyn geleer op skool?? Daar is zoveel keuzes. Het hy dalk ‘n gelifde hond, kat, voel liefie gehad DINK DAISY
skuus geliefde voeltjie. En ek moes ook dit hoer op gepos hê maar die kwaai oom wat langs die Name en e;mail staan wou dit nie toelaat nie!!! elke keer sê “time out”
Dalk was die aanrander die een met die voëltjie
Gelukkig is daar n pastoor op die werf om die sterf geval te hanteer
Eskom se poes
Nee sies man, Chopper. Ons praat nie so nie.
Ek gaan tobasco in jou mond gooi.