Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

more….is die moerbeie deel van jou muhrige bui?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Wies moerhug ?

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Dis Vrydag
En die lug is all the shades of Grey
Nicole jy kan maar opstaan

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Daai Grey man het n blerrie mooi lyf.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ek is ook grys

nicole
nicole
1 year ago

more
Dankie gattie om my wakker te maak. alhoewel ek al van 06:00 wakker is, maar nog lig en af en toe in dromeland inslip om dan weer die geluide van die klaarmaak vir skool en dan die blydskap van die honde war in die kar mag saamry. Toe weer uit kry want pa het gekom om dochter skool to ry. toe sien die honde die vullis lorry en daar kry hulle ‘n oorval van kwaadgeit.dan is dit weer stilte om nog bietjie te sluimer

milliem
milliem
1 year ago

middag julle

ek groet tot eerste week in Maart, hou die blink kant bo en moenie baklei nie

xxxxxx

nicole
nicole
1 year ago

hier is dit leeg ons moet met ons self baklei! Lekker vakantie hou Millie

milliem
milliem
1 year ago

dankie Nicole, ek glo dit gaan ‘n wonderlike ervaring wees

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  milliem

Gaan jy willetuin toe?

Legio
Legio
1 year ago

cheers