Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Junie 12, 2019 at 6:29 vm
    Groet

    Laat hy val waar hy wil

  • nicole Junie 12, 2019 at 11:53 vm
    middag, jammer dat ek nou pas inloer was ‘n beetjie besig
  • milliem Junie 12, 2019 at 1:12 nm
    middag

    cheers! ek kan doen met dit vandag

  • nicole Junie 12, 2019 at 1:45 nm
    ek is koud en voel goor
  • milliem Junie 12, 2019 at 1:53 nm
    heerlike sonskyn en warm dat hier by ons. Kantoor vensters oop driekwart mou hemp aan
  • milliem Junie 12, 2019 at 1:53 nm
    dag
  • Legio Junie 12, 2019 at 2:43 nm
    Cheers