More more. terug by die soutmyne. Het al klaar die cleaner gestuur vir red bull. Anders gaan ek wragtag nie deur die dag kom nie.
Het julle almal n lekker feestyd en verlof gehad?
Gatvol
2 years ago
Probeer die ontbyt vir ons iets sĂȘ?
daisyblom
2 years ago
Seker maar.
nicole
2 years ago
wow hier is lewe.
Vandaag was dit my kapitein se verjaardag.
More more. terug by die soutmyne. Het al klaar die cleaner gestuur vir red bull. Anders gaan ek wragtag nie deur die dag kom nie.
Het julle almal n lekker feestyd en verlof gehad?
Probeer die ontbyt vir ons iets sĂȘ?
Seker maar.
wow hier is lewe.
Vandaag was dit my kapitein se verjaardag.
Ai Nicole. Sterkte en n drukkie.