Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Junie 4, 2019 at 6:35 vm
    Groet
  • daisyblom Junie 4, 2019 at 8:18 vm
    More julle.
  • nicole Junie 4, 2019 at 10:16 vm
    more julle. Ek hoop op reen. Maar die grys lug lyk nie alsof hy reen bevat nie.
  • nicole Junie 4, 2019 at 11:20 vm
    my linkerbeen is baie baie seer. sal moet vra vir sterker pynpille. en natuurlik meer lĂȘ met bene in de lucht.
  • legio Junie 4, 2019 at 1:43 nm
    Cheers
  • nicole Junie 4, 2019 at 1:53 nm
    dit gaan reen! hoera!
  • millie Junie 4, 2019 at 1:55 nm
    middag

    ry ‘n taxi met kleuterskoolkids voor ‘n kar in vanoggend – moerse ongeluk – taxi het stopstraat geskip

    • Gatvol Junie 4, 2019 at 2:03 nm
      Ai tog
  • millie Junie 4, 2019 at 3:26 nm
    drywer oorlede
    van die kindertjies het erg seergekry