Groet
Legio, jy het verlede jaar n bruistablet aanbeveel om te drink. Dit was 3 in n pakkie. Maar ek het nou die naam vergeet.
Airmune
O, dit drink ek reeds elke dag.
more
Môre Nicole
ek is ‘n bietjie baie kwaad vanoggend, so ek sal eers my bloed druk moet reguleer. sien julle later
Ag nee Wat maak hulle met jou
ag Gattie jy weet mos….party dae kan ek nie my eie humeur onder beheer kry nie.
Cheers
Groet
Legio, jy het verlede jaar n bruistablet aanbeveel om te drink. Dit was 3 in n pakkie. Maar ek het nou die naam vergeet.
Airmune
O, dit drink ek reeds elke dag.
more
Môre Nicole
ek is ‘n bietjie baie kwaad vanoggend, so ek sal eers my bloed druk moet reguleer. sien julle later
Ag nee
Wat maak hulle met jou