Gaan ondertoe



Comments
  • daisyblom October 12, 2018 at 9:14 am
    Iemand se nerwe is bitter dun as ons so n liquid brekfis kry?

    More julle. Ek is so rooi soos n tamatie gebrand. Nie gedink die son is so giftig nie. Maar ek moet se, my tuin lyk mooi.
    Ek gaan tjoepstil bly dat ek skaars kan buk of van my bank af kan opstaan.

  • daisyblom October 12, 2018 at 9:26 am
    RIP Pik Botha
    • Gigi October 12, 2018 at 7:23 pm
      As daar een ou is wat NIE in vrede moet rus nie , is dit hy! :evil:
  • legio October 12, 2018 at 9:50 am
    Groet
  • daisyblom October 12, 2018 at 10:07 am
    Ek het julle mos vertel my coffeeshop vriendin werk nou by n venue in BFN. Sy en die nuwe liefde het gisteraand by my oorgeslaap.
    Niks soos n nuwe liefde nie… dis heeltyd handjies vashou en hy maak nog vir haar die kar se deur oop.
    Baie dankbaar vir die man in haar lewe. Die 5jr wat sy n weduwee was, was nie vir haar lekker nie.
    • Bosvark October 12, 2018 at 10:37 am
      ROLL ek doen dit al vir 30 jaar nie meer
  • Bosvark October 12, 2018 at 10:37 am
    LEGIO
  • millie October 12, 2018 at 12:04 pm
    middag
  • Gatvol October 12, 2018 at 1:17 pm
    Ek het gedink Bosmuis is oorlede
    Nevermaaind Pik
    :roll: