Gaan ondertoe



Comments
  • Legio October 9, 2018 at 7:24 am
    Groet
  • daisyblom October 9, 2018 at 8:58 am
    more.
  • nicole October 9, 2018 at 10:15 am
    more vir julle ook!
  • nicole October 9, 2018 at 10:56 am
    het julle gister my verhaal gelees?m wag ek sal dit gaan haal
  • nicole October 9, 2018 at 10:57 am
    ek is ook terug van die hospitaal. ek hoop almal is OK en daar is niks ernstig gebeur nie. Gattie ek is bly jy het dit geniet.
    Ek wag nog of al die ellende my nou OK gemaak het. Sover voel ek nog geen verbetering, maar long dr. en hart ene gaan weer praat… en ek wag maar net. My arm is in ‘n sling en ek mag geen swaar goeter optel nie en ook nie arm in die lug steek nie.
    Die een dr sê hierdie pacemaker gaan my daarom my leeftyd hou. (hulle is 10 jaar batterye) toe vra ek of ek dan net 10 jaar oor het.. toe weet hy natuurlik nie. Maar as ek na my ma aard word ek amper 100 (alhoewel sy geen pacemaker gehad het nie.
  • daisyblom October 9, 2018 at 11:17 am
    El is bly jy is okay Nicoletjie. Hopelik is jy gou weer jou ou gesonde self.
  • Gatvol October 9, 2018 at 11:19 am
    Nicole ek is bly jy is weer opgescharge!
    :+1:
    • nicole October 9, 2018 at 11:25 am
      Ja dankie julle. Sal vrydag meer hoor. En dan gaan ons ons ding doen nê Gattie?
      • Gatvol October 9, 2018 at 11:34 am
        Yesssss
  • Legio October 9, 2018 at 12:16 pm
    BAZOOOOOKA !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  • Legio October 9, 2018 at 2:49 pm
    Cheers
    • nicole October 9, 2018 at 5:04 pm
      cheers Legio!