Gaan ondertoe



Comments
  • Legio October 8, 2018 at 5:45 am
    Groet
  • Gatvol October 8, 2018 at 8:24 am
    Goeie more
    Op n persoonlike noot wil ek net sê dat ek terug is by my huis.
    Maar ek het n groot oomblik in die Vrystaat beleef. N lang warm bad gevat. Twee keer warm water by getap.
  • daisyblom October 8, 2018 at 8:28 am
    liewe gatvol, jy kon maar elke dag n laaaangg bubblebath gevat het. Ons het genoeg water.
    • Gatvol October 8, 2018 at 8:29 am
      Jys seker reg. Ons het so gewoond geraak om so te lewe.
  • Legio October 8, 2018 at 8:49 am
    Ek wil net sê dat ek darem nog hier is. ………………………………………………..
    • Gatvol October 8, 2018 at 9:07 am
      Dink jy het dalk verlof nodig?
      Jy werk so hard.
      • Legio October 8, 2018 at 9:43 am
        Verlof? ek dink ek moet eerder n bottel baba word, “wiskey bottel” :lol:
  • millie October 8, 2018 at 12:39 pm
    middag julle

    wat ‘n kak week laas week, maar nou’s all back to normal

  • nicole October 8, 2018 at 4:56 pm
    ek is ook terug van die hospitaal. ek hoop almal is OK en daar is niks ernstig gebeur nie. Gattie ek is bly jy het dit geniet.
    Ek wag nog of al die ellende my nou OK gemaak het. Sover voel ek nog geen verbetering, maar long dr. en hart ene gaan weer praat… en ek wag maar net. My arm is in ‘n sling en ek mag geen swaar goeter optel nie en ook nie arm in die lug steek nie.

    Die een dr sê hierdie pacemaker gaan my daarom my leeftyd hou. (hulle is 10 jaar batterye) toe vra ek of ek dan net 10 jaar oor het.. toe weet hy natuurlik nie. Maar as ek na my ma aard word ek amper 100 (alhoewel sy geen pacemaker gehad het nie.