Gaan ondertoe



Comments
  • Legio October 5, 2018 at 5:51 am
    Groet
  • Gatvol October 5, 2018 at 6:17 am
    Die Vrystaat is koud in die nag. Of dalk nie die regte tyd vir kamp nie.
    :(
    • Legio October 5, 2018 at 6:18 am
      Maar onthou Nie alles in die Vrystaat is plat nie
      • Gatvol October 5, 2018 at 6:43 am
        Nou die dag deur Bethlehem gery. Moerse nice dorp baie slaapplek. Ek dink die mense was net spiteful met Daisy
        • Legio October 5, 2018 at 6:54 am
          Ek weet, die mense is ongelooflik vriendelik en gasvry en maak die heerlikste disse vir hul gatse. Regte plattelandse kos. mmmmmmmmmmmm kwyl my bek nou.
  • daisyblom October 5, 2018 at 9:02 am
    Ek het nog steeds hoofpyn.
    More julle.
    Hoorie… ons braai vanaand saam met n oud-kollega. Hy het sy huis verkoop en hulle trek see toe. Dis bring en braai. Ons is net 6 mense. Die res kan dit nie maak nie. Ek vat 6 hoendersosaties, 6 gewone sosaties en 6 varkrolletjiegoetertjies. n Helse nice uitpakslaai met baie goetertjies, mielietert en appeltert. Gasvrou gee tjops en wors en aartappelgereg en yskastert.
    Die CFO en sy vrou is gewoonlik so suinig, hulle daag daar op met n halwe knoffelbrood en stukkie wors vir elkeen maar eet die tafel skoon en vat nog leftovers saam huistoe.
    Ken julle ook sulke mense?
    • Gatvol October 5, 2018 at 9:31 am
      Jy bederf hulle.
      Sorg dat jy ekstra poeding kry.
    • Gigi October 5, 2018 at 7:01 pm
      Ek ken iemand wat eenkeer ‘n halwe pak opgevrete tjips na mense toe gevat !
  • Gatvol October 5, 2018 at 9:33 am
    Ek wil net vir julle vertel ek was afgeneem deur n drone. Dis dalk nie vir julle iets nie onthou ek is fokol gewoond. Ek was verstom.
    • Kadoes October 5, 2018 at 10:18 am
      Ek was nou die dag in my kar afgeneem deur die google karretjie.
      • Kadoes October 5, 2018 at 10:19 am
        So eks nou oppie map.
  • daisyblom October 5, 2018 at 9:39 am
    Pleks wys jy jou tieties… more is die drone weer terug!
    • Gatvol October 5, 2018 at 9:41 am
      Ek het nie daaraan gedink nie

      Eish!!!

  • Bosvark October 5, 2018 at 10:32 am
    Eks hier

    ‘n Spietkop het my nou die dag afgeneem – nou wag ek dat hy die foto moet ontwikkel

  • Bosvark October 5, 2018 at 10:35 am
    Ek moes vanoggend my broek by die werk aftrek
    • Gatvol October 5, 2018 at 10:41 am
      Daardie comment hang bietjie in die lug. Praat bietjie verder.
      • Bosvark October 5, 2018 at 11:03 am
        O ek het sulke gout gehad toe mos my kollega gou vir my ‘n inspuiting gee LOL
        • Gatvol October 5, 2018 at 11:06 am
          :roll:
        • Legio October 5, 2018 at 11:20 am
          Was sy hande op jou skouers?
          • Chopper October 5, 2018 at 12:48 pm
            :laughing: :laughing: :laughing: :laughing: :laughing: :laughing:
  • Legio October 5, 2018 at 2:37 pm
    Cheers