Gaan ondertoe



Comments
  • Legio October 4, 2018 at 6:46 am
    Groet
  • daisyblom October 4, 2018 at 8:45 am
    More julle.

    My antwoord vir Plaaspad op haar bitserige comment op my comment gister:
    vlieg muhr toe.
    Dis al.

    • Legio October 4, 2018 at 8:46 am
      Siesa is dit nou nodig?
    • ella October 4, 2018 at 9:15 am
      :laughing: Ignoreer, ignoreer. Jy weet wat ons almal dink van Stefaans, en ons weet niks wat ons van hom sê gaan jou van opinie laat verander nie. Net so gaan niks wat jy sê ONS van opinie laat verander nie. Ons het dit nou al so aanvaar :+1:
    • Plaaspad October 4, 2018 at 2:11 pm
      Hi Daisy

      Ad hominem mos?

      Vir ‘n biblioteek tannie het jou comeback teleurgestel. Probeer om soos ‘n volwassene te reageer wanneer jou held die onderwerp van bespreking is. Dit is al.

  • daisyblom October 4, 2018 at 8:47 am
    Terwyl my dorp nou nie op die map is nie en ek my implikasie seker ook maar veragter is…. JAAA… laat sy muhr toe vlieg en daar bly.
    • Plaaspad October 4, 2018 at 2:11 pm
      Hi Daisy

      Daardie tipe kommentaar swoooosh oor my kop. Dit is al.

  • Gatvol October 4, 2018 at 9:49 am
    Ja nevermaaind ons luister sommer vandag bietjie opera.
  • daisyblom October 4, 2018 at 9:52 am
    Ek het my nou sommer in n hoofpyn in vererre. Laat ek huistoe ry en gaan kyk wat maak my tuinman.
    • Legio October 4, 2018 at 12:09 pm
      My tuinman sit by die werk, ek is my eie tuinman lol
    • Plaaspad October 4, 2018 at 2:14 pm
      Hi Daisy

      Jy moet regtig uitkom onder daardie klip. Dit is die jaar 2018 – jou Stefaans is dit nie werd dat jy dalk nou weer geteister gaan word met ‘n hoofpyn nie. Asem in, asem uit. Dit is al.

  • Legio October 4, 2018 at 11:47 am
    Daisy is jou hoofpyn nou beter ? ? ?
  • Gatvol October 4, 2018 at 12:43 pm
    My tuinvrou moerse agter in haar werk. Disgrace.
  • daisyblom October 4, 2018 at 12:47 pm
    Ek het dat hy n ekstra man saambring vandag. Die arme tuinman sien letterlik nie die bossies raak nie maar ek het nie die hart om hom te fire nie. Ek het n baie mooi tuin gehad. My hart en siel was daarin. Maar met die droogtes is dit daarmee heen. Nou moet ek van voor af alles uitle. Maar eers moet alles skoongemaak word… dis wat hulle vandag doen. Dan sal ek die uitleg weer aanpas en begin plante bedel by vriendinne wat op plase bly en nooit gehoor het van waterbeperkings of totale verbod op tuinmatmaak nie.
    Begin nou weer waar ek 16jr terug begin het.
    • Gatvol October 4, 2018 at 12:48 pm
      Ja
  • Gatvol October 4, 2018 at 12:50 pm
    Daisy hier gaan die kwekerye grootliks vir inheems. En plante wat nie so dors is nie.
  • Legio October 4, 2018 at 1:56 pm
    Waar is Vark ???
  • Plaaspad October 4, 2018 at 2:17 pm
    Is Stefaans bewus van Daisy se bestaan en haar uber bewondering vir hom?
    • Legio October 4, 2018 at 2:52 pm
      Ek vermoed Daisy is die HOOF slak van slakke die oorspronklike SSSB leeser.
  • daisyblom October 4, 2018 at 7:15 pm
    @ Plaaspad
    Jou verstronte comments oor my en my dorp verdien nie eens n intelligente of gevatte comeback nie.
    Geniet die vlug.

    Die botteltjie tramahexal wat ek gaan koop het kos R77,00. Dis wat jou verstronte comment my aan hoofpyn gekos het.
    Dis al.