Gaan ondertoe



Comments
  • Gatvol October 3, 2018 at 6:12 am
    Hierdie is die beste ontbyt in n lang tyd.
  • Legio October 3, 2018 at 6:32 am
    Groet

    Oooooh my sykir

  • Legio October 3, 2018 at 7:00 am
    Wie ken die song Diep Blou See van oom Anton ???

    https://www.youtube.com/watch?v=lRllj_aeFsI

    • Plaaspad October 3, 2018 at 2:28 pm
      Hi Legio

      Ek is mal oor Anton se songs!

  • daisyblom October 3, 2018 at 8:15 am
    My sykirrrr oookkk…
    Die klein stront van die Dros vandag op al wat n koerant is… sy lewe gaan nooit weer normaal wees nie. Ook nie die dogtertjie wat hy verkrag het nie.

    En Anton Goosen kan nie sing nie. Sorry Legio

    • Legio October 3, 2018 at 8:18 am
      Maar gaan kyk bietjie hoeveel mooi songs het hy geskryf wat ander ryk gemaak het

      Die Blou See is n nice song

      • Gatvol October 3, 2018 at 8:37 am
        Baie nice. Ek het n huisie daar in Gansbaai.
        :roll:
        In my drome
        :(
  • daisyblom October 3, 2018 at 8:53 am
    Ek weet sy goed word gecover, Legio. Ek dink net hy het n nafty persoonlikheid teenoor sy mede kunstenaars.
    Veral enige kunstenaar wat meer geld maak as hy. Soos Stefaans.
    • Plaaspad October 3, 2018 at 2:26 pm
      Hi Daisy

      Jou Stefaans is vir seker die grootste poephol ooit, aldus die uwe. Staak dit tog net asb om sy balls so te polish… Ek is bewus daarvan dat Hoopstad nou nie die dorp op die map is nie – maar die internet is toeganklik vir almal op die planeet. Jou Stefaans het maar kakkerig verouder. Just saying.

      Ok, ek belowe dit sal my laaste woord oor daardie grillerige vent wees.

    • Plaaspad October 3, 2018 at 2:53 pm
      Sou jy belangstel om te weet wat die regte wêreld en sy mense van jou Stefaans dink, gaan lees by die Facebook blad.

      https://www.facebook.com/TrotseSuidAfrikanersTeenRegseRassehaat/

  • Gatvol October 3, 2018 at 8:59 am
    Drosman moet maar bly waar hy is.
  • daisyblom October 3, 2018 at 9:04 am
    Enige mamma het die reg om n verkragter se ballas kaalhande af te skeur as hy jou dogtertjie beetgehad het. Hulle kon hom maar meer ini Dros gemuhr het.
  • Legio October 3, 2018 at 9:38 am
    Hou my assebloef op hoogte van wat die vonnis van daai ma en pa (monster van springs) is.

    Ek is erg besig vandag

    • Gatvol October 3, 2018 at 11:35 am
      Die man sit met sy stert 35 jaar in die tronk. Vrou opgeskort.
      Dink ek.
  • ella October 3, 2018 at 11:35 am
    More gevreekies

    Legio, die pa gaan 35 jaar tronk toe. Die ma kry 5 jaar opgeskort

    More gatties

    • ella October 3, 2018 at 11:37 am
      Maarie pa sê hierdie is nie die laaste nie, hy gaan appel aanteken want sy kinners is sy alles en hy soek hulle by hom. Dit nadat 2 van die seuns gesê het hulle haat hom en hoop hy word net so seergemaak in die tronk.
    • Gatvol October 3, 2018 at 11:38 am
      Hallo liewe Ella
      Die vrou bietjie lig gekry nê
      • ella October 3, 2018 at 11:43 am
        Hopeloos Gatties! Dis eintlik ‘n skande, sy het net soveel deel aan die mishandeling van die kinders as hy. En hoe vreeslik is dit, die jonger kinders noem haar ‘kraai’ of ‘tannie kraai’. Dink seker die oudste meisiekind is hulle ma . flippen hartseer
  • Legio October 3, 2018 at 12:27 pm
    Hoop dis 35 jaar sonder die opsie van parool

    Die dee dubbel o es

  • daisyblom October 3, 2018 at 2:25 pm
    Ek lees net vanoggend ini koerant van die monster pa se groot bekering.
    • Legio October 3, 2018 at 2:29 pm
      Ja sodra jy in die kak is bekeer jy. Almal vind geloof net wanneer dit hulle pas om goed te lyk. Wees wie jy is in jou geloof wat jy ookal glo, elke dag dan sal jy nie in die kak kom nie.

      Ok ek sluit satanisme uit,