Gaan ondertoe



Comments
  • Legio October 2, 2018 at 5:54 am
    Groet
  • Gatvol October 2, 2018 at 6:50 am
    More almal
    Sterkte Nicole met die prosedure vandag. Ons almal lief jou glo dit sal goed gaan.
  • Legio October 2, 2018 at 7:28 am
    Jingle Bells
    Jingle Bells
    Jingle all the way

    Tra la la tra la la la laaaaaaa
    Hey Jingle Bells
    Jingle Bells

  • daisyblom October 2, 2018 at 7:53 am
    More julle. Baie sterkte, liewe Nicole.
    Is jy nie bietjie vroeg met jou krismis shopping nie, Legio.
  • millie October 2, 2018 at 8:45 am
    more more

    sterkte Nicoltjie xxxx
    kan ek bietjie spog vandag?

    my kleindogter is gekies vir die leerlingraad vir 2019 en het ‘n femominale 93% gemiddeld op haar rapport – dis al, ek sit weer

  • daisyblom October 2, 2018 at 8:57 am
    Jy mag maar spog.
  • nicole October 2, 2018 at 9:31 am
    baie dankie julle, Ek wag nou op toelatings nommer.
  • Gatvol October 2, 2018 at 9:50 am
    Pragtig Millie. Dis daai gene van jou wat aangepass is!!!
  • Legio October 2, 2018 at 10:09 am
    Ek was Vrydag “toegelaat” en dieselfde dag “ontslaan”, ek dog ek sĂȘ maar net.

    Dis al, Sela, ek sit ook weer.

    • Gatvol October 2, 2018 at 11:06 am
      Wat moes jy laat byvoeg of verklein?
      • nicole October 2, 2018 at 11:19 am
        :blush: OMW
  • millie October 2, 2018 at 11:31 am
    gatties ek gaan vir whatsapp stuur
    • Gatvol October 2, 2018 at 11:54 am
      :+1:
  • millie October 2, 2018 at 1:13 pm
    jy ok legio?
    • Legio October 2, 2018 at 1:16 pm
      So so
  • millie October 2, 2018 at 1:19 pm
    o ok, dan’s ek bly, ek moet vir sonar op my regter skouer/rug gaan, daar groei ding wat lyk soos golfbal
    • Bosvark October 2, 2018 at 2:48 pm
      Swanger ????
    • Kadoes October 2, 2018 at 3:14 pm
      |Jy moet na dr. Pimple Popper toe gaan. Sy is goed met sulke goete ..