Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Mei 30, 2019 at 5:49 vm
    Groet
  • Gatvol Mei 30, 2019 at 8:10 vm
    Goeie more
  • nicole Mei 30, 2019 at 10:23 vm
    Goeiemore ook aan julle.
  • nicole Mei 30, 2019 at 10:24 vm
    Bitter koud ier. Denk julle ons sal nog ‘n beetjie winter reen kry?
  • Legio Mei 30, 2019 at 11:28 vm
    En hoe gaan dit daar by julle Nicole, wat het die Dokter gesê van Noush?
  • nicole Mei 30, 2019 at 12:05 nm
    Sy moet vir opvolg gaan met haar niere. ek bedoel sy moet weer verwys word na die nier departement. Maar om haar weer sover te kry! Sy is mos glad nie lief vir Tygerberg nie.
  • nicole Mei 30, 2019 at 12:08 nm
    Tania is nog hier en (ek hoop) more vlieg sy weer.. Dan moet ons weer Cola haar ewenwig laat terugkry. Nou is dit so hyper.. Arme kind St vra Nousch gister hoekom mama haar gekry het as sy dan haar dan nie wil hê nie.
  • Legio Mei 30, 2019 at 12:16 nm
    Ek hoop dis die laaste wat sy die kind kom disrupt.

    Jammer dis net my opinie.

  • nicole Mei 30, 2019 at 12:23 nm
    ha in July kom sy met die boyfriend. En sy praat dat een van haar ander dogters by haar gaan kom bly, want haar ma kan haar nie hanteer nie. Dit is so sielig as jy sien hoe Cola opkyk na haar en overjoyed is. Nou ja ons sal maar alles probeer goed maak.
  • millie Mei 30, 2019 at 1:36 nm
    middag

    ek stem saam met jou Legio, dis seker so verwarrend vir die dogterjie. En ENIGE kind wil tog weet sy ma is lief vir hom of haar. Sy kan so dankbaar wees Nicole is so goeie ouma!

  • millie Mei 30, 2019 at 1:37 nm
    wats fout met jou dogter se niere Nicole?
  • millie Mei 30, 2019 at 1:37 nm
    NIcole, het jy goeie waardasie prys gekry vir die klavier?
  • nicole Mei 30, 2019 at 2:13 nm
    nee Millie baie minder as ek gedenk het, maar natuurlik verzekering is goedkoper.
    Die nier van Nousch het hulle mos wou uitgehaal het (kanker) maar toe is alles weg en het hulle die nier gelos, maar nou hgee dit vir haar weer moeilikheid.
    En Millie, Dis eintlik Nousch wat ‘n goeie ma is vir Nicola. Sy doen alles en nog meer vir haar. Sy het vir die pedagoog gesê Nousch is haar protecter
  • millie Mei 30, 2019 at 2:24 nm
    ag siestog Nicole…..gelukkig is julle haar ondersteuningsnetwerk
  • Plaaspad Mei 30, 2019 at 2:37 nm
    Hi julle

    Nicole, baie sterkte vir jou gesin!

  • Legio Mei 30, 2019 at 2:41 nm
    Middag Plaaspad

    Cheers

  • nicole Mei 30, 2019 at 3:50 nm
    cheers Legio! drukkie vir Ling-a- ling