Gaan ondertoe



Comments
  • Legio October 1, 2018 at 7:07 am
    Groet
  • Gatvol October 1, 2018 at 7:49 am
    Goeie more
    Uitgespaar ondanks potholes
  • nicole October 1, 2018 at 9:17 am
    more more, ek is bly jy is gespaar Gattie Geniet die sabbatical
    Die kos hierbo lyk heerlik. Ek maak klaar vir more se hospitaal verblyf.
  • daisyblom October 1, 2018 at 9:44 am
    Ek het nou n vreeslike ding oorgekom. Was by hardewareshop, soek gif vir onruid in my tuin. Gesels met vriendin. Stap uit en kom bib toe. Skuelik onthou ek dat ek dit nooit laat opskryf het nie.
    Toe bel ek baie verlee….
    Het julle al so iets oorgekom?
  • nicole October 1, 2018 at 10:45 am
    moet gif vir onkruid opgeskryf word? denk hulle jy wil dalk iemand “daisy de Melker” doen???
    • Gatvol October 1, 2018 at 11:14 am
      Nee ek dink hoe minder ons weet hoe beter
      :shock:
      Anders moet ons dalk ook uitgevat word
  • daisyblom October 1, 2018 at 11:23 am
    Ai julle, ek het n rekening daar. Hulle skryf op, dan betaal jy aan die einde van die maand.
    Dis hulle knaap wat vanoggend weer aan my wasmasjien se pype moes gaan werk. Dit soos sy gat geinstalleer. Kom toe hier by die bib aan en se: merrim, die masjien se piepie is vrot.
    Ek het verstaan dat die uitloop pyp vervang moet word.
  • nicole October 1, 2018 at 11:34 am
    whahahahaha
  • nicole October 1, 2018 at 12:32 pm
    het mense lang naweek gevat? cardioloog het dit gedoen…is daar een of anner wat gevier word?
    • Legio October 1, 2018 at 12:37 pm
      Nee ek het training gehad, en nou werk ek
  • nicole October 1, 2018 at 12:46 pm
    skuus Legio natuurlijk werk jij!
    • Legio October 1, 2018 at 12:47 pm
      :+1:
  • millie October 1, 2018 at 3:06 pm
    middag